Submitted by Anonymous on Sat, 02/13/2010 - 08:12.
Hi Julle
Daar is nie 'n ander woord om te beskryf nie, die fotos is stunning!!! Julle het pragtig gelyk en jul troue was iets besonders!! Die fotograaf het 'n briljante werk gedoen!!!
Submitted by Anonymous on Wed, 02/10/2010 - 09:06.
More, eks omtrent vroeg op julle spoor. Ons gaan vandag shark cage dive. Ek het dadelik foto's gaan kyk, dit is verskriklik mooi. Stunning. Baie dankie. Julle is die beste. Kan nou rerig nie wag om alles te sien nie.
WoW!!!!!
Wow Atta! Julle fotos is PRAGTIG! Jy het amazing gelyk, PRENTJIEMOOI! Liefde, Sonette xxx
Heleen en Johan
Die foto's is pragtig. 'n wonderlike momentum vir die toekoms. Geluk julle twee. Steyn van Komati Kragstasie
Heleen en Johan
Die foto's is pragtig. 'n wonderlike momentum vir die toekoms. Geluk julle twee. Steyn van Komati Kragstasie
I cant believe that a foto
I cant believe that a foto can me published with so much meaning ....... You are amazing
X
Zania & Renier
Stunning fotos
Hi Julle
Daar is nie 'n ander woord om te beskryf nie, die fotos is stunning!!! Julle het pragtig gelyk en jul troue was iets besonders!! Die fotograaf het 'n briljante werk gedoen!!!
Rentia en Louis
STUNNING!!!!!!
Wow, julle foto's is regtig uniek en ongelooflik mooi!!!!!Julle was pragtig!!!! Liefde Evette
Ek dink ok dis STANING!!!!
Ek dink ok dis STANING!!!! Die fotograaf het oulike foto's ok geneem...
Hoop die shark dive was lekerrrr. Enjoy! Liefde Marina xxxx
More, eks omtrent vroeg op
More, eks omtrent vroeg op julle spoor. Ons gaan vandag shark cage dive. Ek het dadelik foto's gaan kyk, dit is verskriklik mooi. Stunning. Baie dankie. Julle is die beste. Kan nou rerig nie wag om alles te sien nie.
Baie dankie.
Groete.
Johan & Heleen
Hi, Die foto's lyk
Hi,
Die foto's lyk stunning.
Kan nie wag om alles te sien nie.
Groete,
Karen T